Dankie Vir Julle Getroue Bydrae

Jou getroue bydrae help ons om 'n daadwerklike verskil in die omgewing, gemeenskap en gemeente te maak.

Maniere om te gee

Maak 'n aanlyn donasie veilig en betroubaar deur een van ons goedgekeurde betaal-platforms
Tydens ons Eredienste

Kontak ons

Tuis│Kontak ons

Hoe om Ons te kontak

Vir enige navrae, kontak of besoek ons kerkkantoor gerus.

Adres:

13 Dundalk Ave, Parkview, Johannesburg, 2122

Kantoor Ure

Ons personeel is verskillende tye op die kerkperseel deur die week en sou jy ons wil besoek of ‘n pakkie wil aflewer, maak asb. ‘n afspraak by die kerkkantoor.

Rig jou Navrae hier

Vir enige navrae moenie huiwer nie. Vra gerus hier. Ons kerk kantoor kom so gou moontlik terug na jou toe.