Dankie Vir Julle Getroue Bydrae

Jou getroue bydrae help ons om 'n daadwerklike verskil in die omgewing, gemeenskap en gemeente te maak.

Maniere om te gee

Maak 'n aanlyn donasie veilig en betroubaar deur een van ons goedgekeurde betaal-platforms
Tydens ons Eredienste

Kreatief

Home│Kreatief

Welcome to Worship Ministry!

Parkkruin Kreatief is die bedieningsgroep vir kreatiewe mense wat hou daarvan om mooi te maak.

Musiek en Dekor is die twee fokusareas. Die musiekgroep oefen op Donderdagaande. Enigeen wat ‘n instrument kan bespeel of kan sing word aangemoedig om met hul gawes te kom dien. Beginners is veral ook welkom – ons groei saam!

Die Dekor-span bespreek op ‘n WhatsApp-groep wat hulle wil doen. Dekor word gedoen per die erediens behoefte & kerkkalender, vir spesiale geleenthede, nagmaal en funksies.

Enigeen is welkom om in te skakel by die Dekor-span.

(Ons benodig ook soms die manne om vir ons iets te bou of ‘breek’ ook 😉)

Sluit Vandag aan


Ander bedieninge